NewsSchools

Caitlyn in Mpumalanga span

Die Mpumalanga o/16 netalspan het vroeg in die vakansie aan ’n toernooi in Boksburg deelgeneem.

Caitlyn Clack van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope vakansie haar skool in die Mpumalanga o/16 netbalspan verteenwoordig.

Dié span het vroeg in die vakansie aan  ’n toernooi in Boksburg deelgeneem.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button