NewsSchools

Ligbron skaakspanne neem deel aan Gert Sibande-liga

Die o/15’s het algeheel vierde geëindig en die o/19’s het in die gesamentlik tweede plek met Evander geëindig.

 

Die o/15 en o/19 skaakspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week aan die Gert Sibande Skole Skaakliga deelgeneem, wat by Netherland Park Secondary School aangebied was.

Die o/15’s het algeheel vierde geëindig en die o/19’s het in die gesamentlik tweede plek met Evander geëindig.

Baie geluk aan albei spanne se mooi prestasies.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button