
Twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne het Saterdag teen Hoërskool Transvalia op Ligbron se velde in die Virsekerbeker-halfeindstryd gespeel.
Die John Wright Veneers 0/14A’s het gesorg vir opwindende hardlooprugby en het die wedstryd 33-10 gewen.
Dié span kom Saterdag in ’n wegwedstryd teen Hoërskool Helpmekaar in die eindstryd te staan.
In hul halfeindwedstryd teen Transvalia het die 0/16A’s vasgeval met die besoekers wat die wedstryd 63-10 gewen het.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



