
Vier van Ligbron se ruiters, Megan Lourens, Henro Coetzee, Carla Barnard en Carlé Bezuidenhout (afwesig) is in hul onderskeie Mpumalanga-spanne opgeneem.
Megan Lourens is ook as die Mpumalanga-hoërskolekaptein gekies.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



