
Laerskool Goedehoop het hulle akademiese top tien in die senior fase vir die vorige kwartaal aangewys.
Hier is Mia du Toit ( eerste in gr. 4), Nika Thomas (eerste in gr. 5), Lana Hyman (eerste in gr. 6) en Zelri de la Rey (eerste in gr. 7).
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



