NewsSchools

Jim van Tonderskool ontvang toekenning

Jim van Tonderskool is aangewys deur die Suid-Afrikaanse Onderwysunie as die nasionale wenners vir uitnemende onderrig aan leerders met spesiale onderwysbehoeftes.

Jim van Tonderskool is deur die Suid-Afrikaanse Onderwysunie aangewys as die nasionale wenners vir uitnemende onderrig aan leerders met spesiale onderwysbehoeftes.

“Voortgesette harde werk, vele inisiatiewe, vennootskappe met die gemeenskap, mentorskapprogramme wat ontwikkeling bied en die saamstaan van leerders,ouers en personeel het alles bygedra tot die aanwys as nasionale wenners.

“Skole van al die ander provinsies is stof in die oë geskop deur Jim van Tonderskool.

“Dis ’n prestasie waarop almal voorwaar trots kan wees,” het me. Madeleine Kruger, hoof van die skool, gesê.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button