NewsSchools

Opkomende krieketspelers wys hul slag

Summerfields is aangewys as die skool van die dag en Ebrahim Jassat van Summerfields as die speler van die dag.

Sowat 305 spelers van mini-krieket van 14 verskillende skole het Saterdag hul slag gewys op die krieketveld tydens Kentycky Fried Chicker (KFC) se jaarlikse mini-krieketfees.

Spelers is ná afloop van die wedstryde met KFC-eetgoed bederf.

Summerfields is aangewys as die skool van die dag en Ebrahim Jassat van Summerfields as die speler van die dag.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button