NewsSchools

Errie-gholfspeler se oog op SA’s

Willem van der Merwe (gr. 12) van Hoërskool Ermelo is vir die Mpumalanga-gholfspan gekies wat volgende maand aan die Suid-Afrikaanse toernooi sal deelneem.

Willem van der Merwe (gr. 12) van Hoërskool Ermelo is vir die Mpumalanga-gholfspan gekies wat volgende maand aan die Suid-Afrikaanse toernooi sal deelneem. Willem is vyfde gekeur in Mpumalanga.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button