
Errie–ruiterpresteerweereens!
Margha Greyling, graad 8, van die EHS,is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-perdryspan.
Sy sal gedurende die Oktobervakansie die provinsie verteenwoordig by die Nasionale Kampioenskap te Kayalami.
Margha en haar perd Lorelock Legolas gaan kompeteer in ‘n wye verskeidenheid klasse: Spring 80cm kompetisie, Spring 80cm Accumulator, Equitation 80cm, Working Hunter 80cm, Working Riding Level 3, Performance Riding Level 3 en In Hand Level 3.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



