
Marnelé van den Bergh van Hoërskool Ermelo (Gr.10) het die afgelope naweek aan die SA DANCE MASTERS FEDERASIE-kompetisie deelgeneem en dubbel Suid-Afrikaansekleure verwerf.
Sy behaal 88% vir Free Style-groepdans en 86% vir Disco.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



