
Rico Jordan (gr. 9) van Hoërskool Ermelo het eerste geëindig in die provinsiale hengeluitdunne met ’n uitstekende vangs van 23 visse.
Hy sal die provinsie in Desember by die Suid-Afrikaanse kampioenskap by Bloemhofdam verteenwoordig.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



