Verskeie Errie-hokkiespelers het onlangs aan die provinsiale proewe vir binnenshuise hokkie deelgeneem.
Verskeie spelers is vir die provinsiale spanne gekies.
Kayla Grobler is gekies vir die Mpumalanga Black Mamba 0/16-span, terwyl Simoné Ferreira en Nicole van der Merwe in die 0/18- Black Mamba-span ingesluit is.
Jenna Lewis en Hannah Cloete is in die Green Mamba-span en Elandré Kruger is in die 0/19-Green Mamba-span ingesluit.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



