NewsSchools

William Meintjies ontvang “Golden Key”-toekenning

William Meintjes het onlangs sy B.Com.Rek.-graad met lof aan die Universiteit van die Vrystaat behaal.

William Meintjes het onlangs sy B.Com.Rek.-graad met lof aan die Universiteit van die Vrystaat behaal.

William het elke jaar van sy studies in die top 15% geëindig en het ’n “Golden Key”-toekenning daarvoor ontvang. Hy is ook aangewys as die beste finalejaarstudent in belasting vir 2016.

William het vroeër sy handelsvlieënierlisensie by 43 Lugskool in Port Alfred verwerf en het gradering om Beachcraft 1900 te vlieg.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button