NewsSchools

Hanco, krieketspeler van Ligbron Akademie vir Tegnologie gekies vir Bokkie-span

Hanco is ná afloop van die week gekies vir die 0/19 SA Bokkiespan.

Hanco Bakker, ‘n krieketspeler van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het die afgelope skoolvakansie aan die Hoëveld-streek  se Bokkiekrieketweek deelgeneem.

Hanco is ná afloop van die week gekies vir die 0/19 SA Bokkiespan.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button