NewsSchools

MLA-leerlinge skou op Bathurst

Altesaam 17 leerlinge van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) het aan die Nasionale Jeugskou Kampioenskap deelgeneem.

Altesaam 17 leerlinge van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) het van 2 tot 4 Oktober aan die Nasionale Jeugskou Kampioenskap op Bathurst in die Oos-Kaap deelgeneem.

Die uitslae in die onderskeie afdelings is:

Skoumanskap:

Junior Konyne: Martoinette Rautenbach (tweede), Monique Ferreira (vyfde)

Junior Vleisbeeste: Gerty Mostert (derde)

Vleisbeeste: Syntyche van Niekerk (vyfde)

Senior Vleisbokke: Pierru Kruger (vierde), Rikus Lombard (vyfde)

Algeheel:

Junior Vleisbeeste: Gerty Mostert (vierde)

Junior Konyne: Martoinette Rautenbach (vyfde), Monique Ferreira (sewende)

Junior Vleisbeeste: Gerty Mostert (vierde)

Senior Vleisbokke: Pierru Kruger (vierde)

Senior Melkbeeste: Gaby Stonehouse (sewende)

Senior Vleisbeeste: Syntyche van Niekerk (sewende)

Groepsklasse:

Junior Vleisbeeste: Gerty Mostert, Chante Snyman, Barend Nel (vyfde)

Senior Vleisbokke: Pierru Kruger, Rikus Lombard, Bianca Tolken (Balfour) (vyfde)

Senior Vleisskape: Henco du Preez, Heinrich Varkevisser, Melandri Smit (Middelburg) (vyfde)

Senior Wolskape: Danie Swart, Arthur Montgomery, Johan Conradie (sesde)

Senior Vleisbeeste: Syntyche van Niekerk, Kian Grobler, Jan-Hendrik Zwarts (sewende)

Inligting verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button