Vandré Swart, gr.11-leerder van EHS, het Saterdag aan die nasionale Radikale Redenaars-kompetisie deelgeneem.
Hy het ingeskryf vir die afdeling Poësievoordrag en met sy voordrag van die gedig, “Spooroorwegramp by Henley-on-Klip” deur die digter JC Steyn, ‘n derde plek verower.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



