
Mnr. Heins Theron en me. Rina Pretorius van die MPUMA Atletiekklub het op 25 Oktober atletiektoerusting ter waarde van R44 280 aan die hoof van Laerskool Breyten oorhandig.
Volgens die skoolwoorvoerder was een van die redes vir die skenking die 18 atlete van dié skool wat die afgelope jaar provinsiale kleure verwerf het.
Die skool het die klub vir die skenking bedank.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



