Erries se jaarlikse Kerssangdiens het op Maandag, 30 Oktober in die Ouditorium plaasgevind.
Die samesang met begeleiding van onder andere die kitaargroep, die items wat deur die Erries gelewer is en die boodskap wat die Erries ontvang het, het alles tot hoendervleisoomblikke bygedra.
Volgens mense in die gehoor kon die teenwoordigheid van die Vader aangevoel word en die dekor was sag en gepas, het die ware betekenis van Kersfees beklemtoon en 2017 was sover vir die skool ’n geseënde jaar.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



