
Cornus van den Bergh van EHS is tydens die Bokkie-week in Oktober by Hoërskool Wilgers gekies vir die 7’s-rugbyspan wat vanaf 3 tot 13 Desember aan die Vision Sports –toernooi in Mauritius gaan deelneem.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



