Willie Boshoff (gr.) 8 Leerder can EHS is tydens die Bokkieweek by Hoërskool Wilgers in Pretoria gekies as lid van die 0/14 SA Bokkiespan.
Hulle gaan vanaf 3 tot 13 Desember aan die Vision Sports-toernooi in Mauritius deelneem.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



