SHS se gr. 8’s se naam vanjaar is die Mazulis, ’n woord wat Letlanders vir baba gebruik, en die eerste skooldag op 17 Januarie by Hoërskool Standerton het met pret afgeskop.
Dag een moes ’n toiletpapierrol doel dien as ’n hoed en ’n plakkaat hulle naam, swakpunt en matriek-‘crush’ verklap.
Die voorafgaande dag is die groentjies al skool toe opgekommandeer.
Die doel van die, wie-wat en waar-dag, het die gr.8’s gehelp om nie so verlore tydens hulle eerste skooldag te wees nie.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



