Net om by ’n nuwe skool in te stap, kan ’n skrikwekkende idee wees en om as ’n gr. 8-leerling op te daag, nog erger.
Dié jeugdiges was ’n paar maande gelede die room van hulle onderskeie laerskole, nou is hulle die ‘babas’ van die skool.
Dit is juis wat die woord Mazulis in Letland se taal beteken.
Die grootoogkinders is op 16 Januarie nietemin gou touwys gemaak by Hoërskool Standerton, ’n dag voor die skool eintlik vir die nuwe jaar afgeskop het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



