NewsSchools

Ligbron wys Top 10 akademiese presteerders aan

Ligbron wys Top 10 akademiese presteerders aan.

Nadine Brelage, Busisiwe Vemba, Zahra Dindar, Prajna Bhika, Sinethemba Machi, Gerhard Botma, Kgomotso Maroga, Chané Vermaak, Zakariyya Dindar en Jazn’e Chetty van Ligbron Akademie vir Tegnologie was die Top 10 leerders in gr. 8. (Foto verskaf deur Ligbron)
Nabiha Seedat, Mandisa Motha, Atiyyah Omarjee, Christian Klingenberg, Edward Jacobs, Sthembile Maseko, Nicola Meyer, Brian Izquierdo Ortega en Sabeehah Mogalia van Ligbron Akademie vir tegnologie was die Top 10 leerders in gr. 11. Fama Diallo was afwesig toe die foto geneem is. (Foto verskaf deur Ligbron)
Simone Stapelberg, Renate Krause, Xandi Gouws, Rizqah Tayob, Bianka Lindeque, Lian Fourie, Johannes Roets, Hlohonolofatso Sibeko en Divan Stapelberg van Ligbron Akademie vir Tegnologie was die Top 10 leerders in gr. 10. (Foto verskaf deur Ligbron)
Ammaarah Arbee, Cristian Izquierdo Ortega, Hannah Peer, Fatiema Dendar, Shraddha Agre, Dané du Toit, Itumeleng Nkambule, Jada Odendaal, Lelani Davel en Pearl Naidoo van Ligbron Akademie vir Tegnologie was die Top 10 leerders in gr. 9. (Foto verskaf deur Ligbron).

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button