
Lusanti (gr. 12) en Timon Brundyn (gr. 9) van EHS is albei as lede van die Simfonia Juventi-Orkes gekies.
Die orkes bestaan uit 108 lede en staan onder die dirigenskap van mnr. Eddie Clayton.
Lusanti is met die viool in die hand sielsgelukkig en Timon bekoor die gehore met haar dwarsfluit.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



