Ligbron Akademie vir Tegnologie se atlete het op Vrydag, 9 Februarie, aan ’n vriendskaplike atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by Hoërskool Rob Ferreira op Witrivier gehou is.
Ligbron se atlete het dié geleentheid gebruik om voor te berei vir die Interhoër wat eerskomende Vrydag sal plaasvind.
Altesaam ses skole het die byeenkoms bygewoon.
Lees in die koerant wie ’n eerste plek in hul onderskeie items behaal het.


Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



