NewsSchools

Vinasia maak ’n verskil na skoonheidskompetisie

Met die hulp van mense regoor Suid-Afrika het Vinasia 11-ton goedere ingesamel.

Vinasia Marx, ’n gr. 5-leerder van Laerskool JJ van der Merwe, het onlangs in Johannesburg aan die “Princess with a Purpose International” deelgeneem en verskeie toekenning gewen.

Tydens dié skoonheidskompetisie is Vinasia bekroon as “Miss Princess with a Purpose” in die 10-tot-12-jaarafdeling vir haar modelwerk, beste liefdadigheidsprojek in haar ouderdomsgroep en beste liefdadigheidsprojek van alle ouderdomme en afdelings vir dié projek wat die grootste impak gehad het.

Sy was ook die “Booster Box” wenner vir die deelnemer wat die meeste skryfbehoeftes ingesamel het.

Lees ook: JJ van der Merwe se slimkoppe van die jaar 2017

 

Lees die volledige artikel in die koerant.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button