Drie gewapende rowers het op 1 Maart net na 4nm by Markham ingegaan en klere gebuit, een veiligheidswag is aangerand.
Volgens ’n ooggetuie, het een van die skurke blykbaar die winkel ingestap met ’n groot kleretas.
Lees ook: Sakhile Police arrest alleged drug dealer
Die rowers het gevlug in ’n silwer Honda Ballade met ’n NN-nomerplaat, rigting onbekend.
Indien iemand meer inligting rondom die voorval het, skakel Alida Lake by 084 486 2279.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



