Na agt verdagtes se gewapende roof op 27 Februarie op Newcastle is een veiligheidswag doodgeskiet en twee ander ernstig gewond.
Kasselman Veiligheidsdienste (KVD), verskillende afdelings van Standerton Polisie, die burgerregte-organisasie AfriForum, asook boere van die Volksrust-distrik tot by Standerton, het saamgewerk.
Lees ook: UPDATE: Suspects in Theku Plaza shooting still at large
Padblokkades is opgerig om die verdagte voertuie, ’n silwer Opel Corsa-bakkie en ’n ligblou Gholf 1, te probeer opspoor.
Die skurke is steeds op vrye voet.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



