GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Oosies kies hul beste kokke

Vanjaar se tema was partjytjie om in te pas met die skool se 30ste verjaardag.

SECUNDA – Hoërskool Oosterland het op Saterdag, 3 Maart, hul hul Oosies-sjefkompetisie vir die vyfde jaar vir die verbruikerstudie-leerders aangebied.

Vanjaar se tema was partjytjie om in te pas met die skool se 30ste verjaardag.

Tannie Poppie Coetzer van Kokkedoor-faam, me. Lindie Stander, gebeure-koordineerder van Eerste Nasionale Bank, me. Zelda Steyn, koskenner en eienaar van Eat a Lot & Sleep a Lot-gastehuis en. Sumari Langenhoven, wenner van verlede jaar, was die beoordelaars.  Rethabile Kome en Nicole Uithaler is aan die einde van die dag as die wenners aangewys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button