CrimeNews

Veiligheidswag sterf, twee ander gewond

Latere inligting het daarop gedui dat die gewapende skelms deur Volksrust op pad was in die rigting van Standerton.

Een veiligheidswag is op 27 Februarie doodgeskiet en twee ander gewond na ‘n gewapende transitoroof op 27 Februarie op Newcastle.

Die beseerdes is steeds kritiek in die hospitaal.

Volgens inligting van ons susterskoerant, Newcastle Advertiser, het die agt gewapende skurke met kontant en wapens gevlug en twee voertuie, ‘n silwer Corsa-bakkie en ‘n ligblou Gholf 1 het in die rigting van Volksrust weggekom.

Latere inligting het daarop gedui dat die gewapende skelms deur Volksrust op pad was in die rigting van Standerton.

Lees de volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button