CrimeNews

Stiefoupa verskyn in Secunda-streekshof vir seksuele aanranding

Hy het sy lewensmaat se kleinkinders wat onderskeidelik nege, 12 en 14 jaar oud is, seksueel aangerand en in Februarie skuldig gepleit.

SECUNDA – ’n Stiefoupa (61) moet Maandag, 9 April weer in die Secunda-streekshof verskyn waartydens hy gevonnis gaan word vir seksuele aanranding.

Hy het sy lewensmaat se kleinkinders wat onderskeidelik nege, 12 en 14 jaar oud is, seksueel aangerand en in Februarie skuldig gepleit.

Die saak is deur die gesinsgeweld-, seksuele misdrywe- en kinderbeskermingseenheid op Secunda ondersoek.

Lees ook: Forensiese maatskaplike op Secunda help kinders wat misbruik is

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button