CrimeNews

Inwoner van Florapark gestrand na al vier voertuigwiele gesteel word

Volgens die eienaar, het die skurke selfs die stoeplig uitgehaal om vermoedelik nie gewaar te word nie.

’n Inwoner van Florapark het op 28 Maart ’n groot verrassing gekry toe hy na buite stap en al vier sy voertuig se wiele is afgesteel.

Die voertuig is bo-op bakstene gebalanseer.

Volgens die eienaar, het die skurke selfs die stoeplig uitgehaal om vermoedelik nie gewaar te word nie.

Lees ook:  A charge of conspiracy to commit murder was added in the Mathenjwa murder case

’n Saak is geopen by die Standerton Polisie.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button