Riool stroom uit ’n mangat so paar meter van Laerskool Jeugkrag af wat, volgens inwoners, al twee jaar die geval is.
Volgens inwoners wat ’n paar meter van die stroompie af woon, is hulle eetlus daarmee heen as die wind reg of eerder verkeerd waai.
“Nie net is die reuk ondraaglik nie, maar dit hou ’n gesondheidsgevaar vir almal in die omgewing in,” het een van die huiseienaars gesê.
Lees ook: Ritchie Motor Groep staan Lekwa Clean Up Crew by
Tydens die Standerton Advertiser se besoek aan bogenoemde gebied, het vele motoriste stilgehou en hulle misnoeë uitgespreek.
KYK HIER NA FOTO’S:

















Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.



