MunicipalNews

Trapklub en LCUC maak Standerton Rivierpark skoon voor ’parkrun’

Almal het ingespring met ’n swartsak in die hand en vullis, wat rondgelê het, opgetel.

Die Standerton Trapklub het vrywillig gehelp om die afgelope naweek, 21 April die baan skoon te maak voor en na die ‘parkrun’.

Almal het ingespring met ’n swartsak in die hand en vullis, wat rondgelê het, opgetel.

Lees ook:  Perderuiters hou SHS se naam hoog op Badplaas tydens Sanesa-kompetisie

Lekwa Clean up Crew (LCUC)  het ook op 24 April moue opgerol en opgeruim.

Die rivierpark op Standerton voor die Lekwa Clean up Crew skoongemaak het.  Foto verskaf.

Trapklub
Die rivierpark op Standerton na Lekwa Clean Up Crew skoongemaak het.  Foto verskaf.

Hulle sal ook deel uitmaak van die vrywilligers wat die park skoonmaak vir die ‘parkrun’.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button