Na ’n huisbraak die nag van 2 Mei of in die oggendure van 3 Mei, is ’n voertuig verlate op die Bethal-pad teruggevind.
Elektriese goedere is ook vanuit die huis in Poplarstraat gebuit.
Die skurke het vermoedelik toegang tot die huis verkry deur die voordeur.
Lees ook: GALERY: Die afgelope naweek se verkeer lei tot groot frustrasie by kruising op Standerton
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



