NewsSchools

EHS netbal tweede in Gert Sibande-liga

EHS se 0/14A-span was ook naaswenners.

Die Gert Sibande-liga het die afgelope aantal weke plaasgevind en Hoërskool Ermelo se Calstar eerste netbalspan het as naaswenners uit die stryd getree nadat hulle met twee punte teen Hoërskool Secunda verloor het.

Die Erries se 0/15A- en 0/16A-netbalspanne het derde geëindig.

EHS se 0/14A-span was ook naaswenners

Die Hoërskool Ermelo Calstar eerste netbalspan speel op 9 Junie teen Hoërskool Lydenburg en Hoërskool Middelburg tydens die MUSSA-kampioenskap op Middelburg.

Die 0/14A-span speel teen Hoërskool Lydenburg en Generaal Hertzog in die MUSSA-kampioenskap by Generaal Hertzog in eMalahleni (Witbank) op 8 en 9 Junie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button