Na vier jaar van frustrasie is water- en rioollekke in Kosmospark op 5 Junie herstel.
Volgens ’n inwoner, me. Claudene Swamers, was hulle keelvol en raadop met die daaglikse stank.
Lees ook: VIDEO: Trevor is oorgeplaas na die hoësorgeenheid op eMalahleni (Witbank)
Volgens me. Swamers, het sy telefonies met ’n amptenaar by die Lekwa Munisipaliteit gepraat en en kort voor lank het twee spanne die probleem opgelos.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



