NewsSchools

[GALERY] Laerskool JJ van der Merwe se onderwysers wys leerders hoe landloop gedoen word

Mnr. Jaco de Wet het die jaarlikse wedloop vanjaar vir die derde keer gewen.

Laerskool JJ van der Merwe het onlangs hulle jaarlikse massa-landloop byeenkoms aangebied.

Die dag is afgeskop deur die onderwysers wat die 2km wedloop aangepak het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button