EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Jy kan uitsien na die volgende kunstenaars se optrede by Val Boeredag 2018

Moet nie vanjaar se Val Boeredag misloop nie!

Soos jy teen dié tyd seker al weet, is dit weer tyd vir Val Boeredag, Woensdag, 4 Julie 2018.

Maak seker jy loop dit nie mis nie!

Besoekers kan uitsien na die damesprogram met Elizma Theron, Kosie Beukes en die Ventertjies, asook Appel.

Vir diegene wat se voete jeuk of wil litte losmaak, is daar ’n boeredans wat tot laat aanhou.

Elizma Theron sal omstreeks 11vm te siene wees in die AFGRI-tent tydens die damesprogram – Foto verskaf.
Kosie Beukes (Konsertina Kaskenades) asook die Ventertjies sal jou vermaak omstreeks 1nm – Foto verskaf.
Die Ventertjies – Foto verskaf.
Appel sal omstreeks 6nm sy verskyning op die planke maak – Foto verskaf.

Ander kunstenaars sluit, Andries Vermeulen en kie asook Ivor Price van Landbouweekliks in.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button