Local newsNews
Padwerke-aanwysings moontlik die oorsaak van ongeluk in Walter Sisulurylaan op Standerton
Die man het gesê dat hy geen padwerketekens gesien het nie.
’n Bestuurder van ’n Ford Ranger-bakkie het op 27 Junie beheer oor sy voertuig verloor na hy ’n vragmotor in ’n dubbelbaanpad wou verbysteek.
Niemand is in die voorval beseer nie.
Volgens die bestuurder, het hy agter ’n vragmotor in Walter Sisulurylaan gery en wou verbygaan toe hy skielik ’n padteken voor hom opgemerk het.
Lees ook: Drug bust in Standerton yields unlicensed firearm and CAT
Die man het gesê dat hy geen padwerketekens gesien het nie.
Na ondersoek, is ’n bordjie gevind wat vir hom heeltemal onsigbaar was omdat die vragmotor aan die linkerkant gery het.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



