Local newsNews

Selfdoen Forum op Standerton herstel rioolblokkasie agter Laerskool Jeugkrag

Die span, in samewerking met AfriForum, het met behulp van ’n hoëdrukmasjien die rioolstelsel, wat bykans twee jaar verstop was, oopgekry.

Die Selfdoen Forum, wat verskeie ondernemings op Standerton insluit, het op 27 Junie die riooloorstromings agter Laerskool Jeugkrag aangespreek en die geveg gewen.

Die span, in samewerking met AfriForum, het met behulp van ’n hoëdrukmasjien die rioolstelsel, wat bykans twee jaar verstop was, oopgekry.

Lees ook: Drug bust in Standerton yields unlicensed firearm and CAT

Tydens die besoek van die Standerton Advertiser op 27 Junie, was daar geen teken van riool wat oorloop nie.

Die inwoners in omliggende huise het hulle dankbaarheid teenoor dié span uitgespreek.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button