Local newsNews
Voetganger, wat besige pad in Meyerville oorsteek, ernstig beseer
’n Ooggetuie het verduidelik dat sy op pad na die dorp en ’n bakkie op pad na Meyerville was toe die vrou voor hulle albei ingehardloop het.
’n Voetganger is op 27 Junie ernstig beseer en na die Standerton Hospitaal geneem na sy Nelson Mandelarylaan oorgesteek het.
Sy was op 28 Junie steeds in ’n kritieke toestand in die hospitaal.
’n Ooggetuie het verduidelik dat sy op pad na die dorp en ’n bakkie op pad na Meyerville was toe die vrou voor hulle albei ingehardloop het.
Lees ook: Padwerke-aanwysings moontlik die oorsaak van ongeluk in Walter Sisulurylaan op Standerton
Volgens haar, het dit vir ’n oomblik gelyk asof die voetganger wou stop, maar sy het aangehou hardloop en die bakkie het haar gestamp.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



