
SECUNDA – Van gesinkroneerde swemmers en Elvis tot Die Grafsteensangers en Karen Zoid – daar was ietsie vir almal om te geniet en oor te skaterlag by die konsert wat op Dinsdag, 4 September deur die onderwysers van Hoërskool Oosterland opgevoer is as deel van die skool se 30ste bestaansvieringe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



