Local newsNews
Perg se kankerstryd duur voort, mense kan betrokke raak
Donateurs kan by Money Maximizer, rekeningnommer 62746077420, takkode 250655, ’n bydrae maak of dit by Engen In Meyerville gaan afgee.

Mnr. Johan Pretorius, beter bekend as Perg, se kankerstryd duur voort nadat hy reeds op 16-jarige ouderdom daarmee gediagnoseer is.
In weerwil van sy remissie, het die kanker weer in 2016 toegeslaan.
Die emosionele ondersteuning van sy vrou Marlene, familie en vriende kan egter nie die opgehoopte mediese rekeninge sonder hulp baasraak nie en hulle het besonderhede bekendgemaak waar donasies inbetaal kan word.
Donateurs kan by Money Maximizer, rekeningnommer 62746077420, takkode 250655, ’n bydrae maak of dit by Engen In Meyerville gaan afgee.
Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



