Local newsNews

Motoris ry kind raak buite Laerskool Secunda

Sy is na die hospitaal geneem en is reeds later gistermiddag ontslaan. Sy sterk nou tuis aan.

‘n Leerder van Laerskool Secunda is gistermiddag buite die skool raakgery.

Sy is na die hospitaal geneem en is reeds later gistermiddag ontslaan. Sy sterk nou tuis aan.

Die leerder het glo oor die pad gehardloop na haar ma wat aan die anderkant van die pad gewag het, toe die motoris haar getref het.

Me. Marietha Cole, skoolhoof, het gesê sy en die personeel was vinnig op die toneel en het die leerder stil gehou terwyl hulle vir die ambulans gewag het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button