Local newsNews
[GALERY] Dooie visse in Pet Dam is ‘n skok
As die vrektes aanhou oor n langer tydperk sal daar verdere ondersoek gedoen word.

“Hierdie is gewoonlik voortspruitend met die skielike temperatuurs verandering en reen hierdie tyd van die jaar. As die vrektes aanhou oor n langer tydperk sal daar verdere ondersoek gedoen word.” het mnr Johan Coetser, hoof Natuurbewaarder van Mpumalanga Toerisme en Parkeringsagentskap gesê.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



