CrimeNews

Bethal-man staar seksuele aanklagtes in die gesig

Daar is tans vier sake teen die man en hy is op Maandag, 6 Augustus, na sy eerste hofverskyning op borgtog vrygelaat.

BETHAL – ‘n 35-jarige man en pa van twee seuns, is gedurende Augustus inhegtenis geneem op aanklagtes van seksuele oortredings met meisies tussen 10 en 16 jaar oud.

Daar is tans vier sake teen die man en hy is op Maandag, 6 Augustus, na sy eerste hofverskyning op borgtog vrygelaat.

Die misdrywe het op Bethal en Secunda meestal by familie-byeenkomste plaasgevind en iemand van die gemeenskap het agtergekom dat daar is fout met die meisie en het ‘n saak oopgemaak.

Een van die meisies se ma’s word aangekla omdat sy versuim het om ‘n saak van teistering te open.

Lees ook:

https://www.citizen.co.za/ridge-times/127679/traditional-healers-accused-raping-women-bethal/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button