Local newsNews
Skoonheidsalon by huis brand af op Secunda
Die motorhuis aan me. Rudolph se woning was jare gelede in 'n haarsalon omskep.
SECUNDA – Me. Rose Rudolph se skoonheidsalon wat sy vir meer as 25 jaar bedryf het, is Maandag, 5 November in puin gelê.
Die motorhuis aan me. Rudolph se woning was jare gelede in ‘n haarsalon omskep.
‘n Brand het uitgebreek terwyl me. Rudolph haar kleinkinders by die skool gaan oplaai het.
Mnr. Darryl Jordan, ‘n motoris wat verbygery het, het die brand gewaar en die nooddienste ontbied.

https://www.facebook.com/echoridgenewspapers/videos/298551717666876/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



