NewsSchools

Kalies gee erkenning aan toppresteerders

Dié groep leerlinge se uitslae vir die derde kwartaal het hul op dié gebied onderskei.

Laerskool Kalie de Haas het onlangs erkenning aan hul akademiese presteerders gegee.

Dié groep leerlinge se uitslae vir die derde kwartaal het hul op dié gebied onderskei.

Hulle is: Jasmyn Archer (gr. 5: 90,86%), Erin Symons (gr. 5: 89,29%), Karabo Mahlasela (gr. 5: 87,14%), Amy-Lee van Wyk (gr. 4: 90,21%), Kamohelo Lephoto (gr. 4: 89,76%), Ethan van der Westhuizen (gr. 4: 89,31%), Chanica Sutherland (gr. 5: 97,41%), Hannes Radley (gr. 5: 92,96%) en Ilne Grobler (gr. 5: 91,12%). Agter is Constant Do O’Faustino (gr. 7: 91,91%), Marli Wolmarans (gr. 7: 91,65% en Lisha Vienings (gr. 7: 90,84%).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button