CrimeNews

Bethal-egpaar verskyn weer in hof vir die molestering van hul vyf kinder

Saak is uitgestel na volgende jaar

BETHAL – Die egpaar wat op 28 aanklagtes van onder andere molestering teregstaan, het 23 November in die streekhof op Secunda verskyn.

Die saak is tot 8 Maart uitgestel.

Die klagtes sluit in molestering van hul vyf kinders en versuim om ‘n saak aan te meld.

Die pa het sy kinders na bewering sedert 2005 seksueel aangerand en die kinders is destyds vanuit hul ouers se sorg verwyder en het in ‘n kinderhuis gebly, maar besoekregte is egter weer aan die ouers toegestaan en die mishandeling het na bewering weer begin.

Lees ook:

https://www.citizen.co.za/ridge-times/104577/bethal-egpaar-misbruik-hul-eie-kinders-2/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button